English to afrikaans meaning of

Die Portugese escudo was die geldeenheid van Portugal vanaf 1911 totdat dit in 2002 deur die euro vervang is. Dit is in 100 centavos verdeel. Die woord "escudo" kom van die Latynse "scutum", wat "skild" beteken.