English to afrikaans meaning of

Northamptonshire is 'n graafskap geleƫ in sentraal-Engeland, begrens deur Warwickshire in die weste, Leicestershire en Rutland in die noorde, Cambridgeshire in die ooste, Bedfordshire in die suidooste, Buckinghamshire in die suide, en Oxfordshire in die suidweste. . Die distriksdorp is Northampton.